NG Gemeente Vanrhynsdorp
Ons is ‘n gemeente wat gewortel en gegrondves is in Christus. ‘n Gemeente waar ons mekaar opbou en ook waar ons God se koninkryk uitbou tot die eer van Sy Naam.

Sondag Erediens: 09:30
Voorsang: 09:15
Wie is ons

Ds. Andrea Werner
Leraar
Sel nr 074 889 1003
Epos andreastenekamp@gmail.com

Richard van Huysteen
Leier Diaken
Sel nr 084 705 6681

Anke Prins
Kerkkantoor 027 219 1027
Epos: ngkerkvanrhynsdorp@telkomsa.net

Mev. Ansu de Kock
Orrelis
Tel nr 027 219 1125

Mev. Daleen van der Hoven
Leier-ouderling
Sel nr 066 213 6879
Kantoor ure
Maandae, Woensdae, Vrydae
09:00 tot 11:00



